Childhood Diseases

Question
Posted by: K | 2012/07/20

Q.

Help asb - inligting

Hi Dok.
Woensdag aand, sien ek toe dat albei boonste tandjies tegelyk uitkom.
Gister was hy aansienlik rustiger by die skool het die juffrou gese, en gisteraand het hy vir die eerste keer in ''n laaaang tyd deur geslaap. Kan tande so erg wees dat hulle so moeilik is vir so lank? Dalk is dit toe nie skeidings angs nie. ? Shamepies, ek voel nou sleg dat ek nooit eers oorweeg het dat dit tande kon wees nie. Ai tog. Hoop dit gaan nou beter gaan.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hopelik was dit altyd net sy tande wat hom gepla het. Ons sal eers moet sien of sy skeidings angs simptome nou heeltemal verby is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.