Childhood Diseases

Question
Posted by: Cecilia | 2011-03-17

Q.

Help asb !!!

My dogtertjie is 22 maande oud en haar maag loop konstant en sy gooi ook konstant op. Die staats hospitaal het net rehydrid sakkies gegee maar sy hou aan opgooi.

Asb. help.
Eks raadop.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Angesien jou dogtertjie aanhou met opgooi en haar maag ook aanhoudend loop is dar die geveaar dat sy sal ontwater. Dit is belangrik dat sy terug na die hospitaal moet gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: yolandi | 2011-03-29

my dogtertjie was ook so siek toe sy 4 jaar oud was, die dokter het vir haar die volgende voorgeskryf: buscopan stroop en valoid set pille, die buscopan is nogals duur ek betaal nou R70 daarvoor maar dit doen wonders en die valoid set pille sal ook seker in die omgewing van R40 - R60 wees, dit het my kind deurgedruk, sorg dat sy dehydrat drink want dit sit die soute terug wat die kinder verloor het die afgelope tyd, koop ook sommer game vir haar, alle sterkte vir jou vorentoe

Reply to yolandi

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.