Childhood Diseases

Question
Posted by: Missy | 2011/03/14

Q.

Help asb

Dr, my dogtertjie is 22 maande en sy weeg 10kg. Die suster se haar gewig is bietjie laag. Soms wil sy nie eet nie. Ek gee haar ook nie baie sweets nie. Wat kan ek doen om haar eetlus beter te maak? Ek borsvoed nog saans en sy drink dummy. Help my asb. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde gewig vir 'n dogtertjie van 22 maande is11kg. Jou dogtertjie se gewig is nie ernstig laag nie. Haar gewig van 10kg is op die 25% streep op die kindergewigkaart.Baie kinders in hierdie ouderdoms groep het 'n redelike swak eetlus en sodra jou dogtertjie gesond lyk en normaal speel en slaap is nie iets om oor bekommerd te wees nie. Sy sal met tyd vanself begin eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.