Childhood Diseases

Question
Posted by: Liz | 2009/06/08

Q.

Help ASB

By 2 1/2 jarige dogtertjie was verlede week by die dokter. Volgens haar was haar longetjies vol slym, sy die hele week niks gehoes nie en het ook nie siek gelyk nie, sy eet en drink goed. Ek het haar elk geval die hele week by die huis gehou. Vanoggend het sy so bietjie gehoes maar nie te erg nie. Moet ek haar terug vat? Moet ' n mens nie die slym uit hoes nie?? Sy het Bronchped gedrink. Sy het ook ' n vreeslike toe neus, haar adenoides is uit gehaal en sy is op Flexinaze maar haar neusie bly toe. Hy is nie looperig of niks nie. Ek wonder of dit nie dalk ellergiee aan diere kan wees nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk asof jou dogtertjie se bors nou weer gesond is. Die problem nou is dat haar neus toe bly. Gebruik Salex neus druppels soggens en saans baie gereeld. Hierdie behandeling behoort hierdie probleem op te los. Indien nie skryf asb weer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.