Childhood Diseases

Question
Posted by: Kia | 2009/02/18

Q.

Help asb

Dokter is dit normaal as baba na borsvoeding ' n windjie opbring en dan kom daar so bietjie melkies ook uit? Dis nie baie nie, nie die hele voeding nie. Is dit reflux of is dit normaal. Help asb. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is heeltemal normaal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Tasja | 2009/02/18

janeewat,dis hee normaal as dit net bietjie is,ekt ook 2 kinders,het ook maar gebeur!

Reply to Tasja
Posted by: Jean | 2009/02/18

ek dink hy/sy het net te vinnig gesluk, dan bring hulle bietjie melk op na enige voeding. dit gebeur, as baba baie opgooi na voeding sal ek se laat toets hom. maar dit is net windjie wat vas sit en ek sal nie te bekommerd wees as ek jy is nie, ek het 2kinder en hullle het ook melk saam met vinde soms opgebring. hulle raak gulsig as hulle eers daardie bottle/bors beet gekry het.

Reply to Jean

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.