Childhood Diseases

Question
Posted by: stef | 2010/02/06

Q.

head lice

My 6jarige dogtertjie het verlede jaar luise gehad, ons het dit dadelik behandel. Het gister gesien sy het vreeslik baie ..ek dink dis leë  luiseierdoppies wat aan haar hare vasklou. Ek sien geen luis nie. Ek het ' n luis kammetjie ook gaan koop om dit uit te kam, maar dit werk nie. Dis onmoontlik om letterlik elke een uit te haal. Is daar nie ' n manier hoe ek die goed uit haar kop kan kry nie? Sy het die mooiste lang hare.
Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die enigste manier is om die luiskam te gebruik. Is jy seker dat sy nie weer behandel moet word?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: mommy | 2010/02/09

Jy kry ook middels in die apteek wat die nete losmaak. Jy moet maar weer behandeling ook gee. Dit neem partymaal tot 3 behandelings (elke 7 dae) om van alle luise ontslae te raak. Het ook onlangs met die probleem gesit met my dogtertjie. Het Contralice gebruik en toe weer 2x maal daarna elke 7 dae aangewend. As die nete wit is, beteken dit, dis klaar uitgebroei, maar as dit na aan die kopvel is en steeds blink vertoon, is dit nog nie uitgebroei nie.

Reply to mommy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.