Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2009/04/08

Q.

Harlywigheid

Hi
Ek wil net vra wat kan ek vir my dogtertjie gee sy is 2 jaar en 3 maande oud en is besig om haar boonste tweede stel kiestande te sny en vir een of ander rede is sy harlywig dat sy eintlik haar doek vas hou en begin huil.Ek het al vir haar Buscopan gegee want haar maag werk gewoonlik van dit, maar het nie gewerk nie en het vir haar ' n set pil gegee want dit laat haar maag ook gewwonlik gaan en dit het ook nie gewerk nie. Haar maag werk gewoonlik so tussen twee tot drie keer ' n dag en dit is by die huis en kleuterskool.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Probeer Duphalac 10ml per dag vir 10 dae. Hopelik sal hierdie middel jou dogter se hardlywgheid probleem oplos.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Sue | 2009/04/13

As sy besig is om te druk en sukkel - en regtig seer het, vat ' n inspuitinkie (sonder die naald, obviously) en sit so 5ml gliserien in. Pop dit in die alie en siedaar, die gaggas glip uit soos ' n droom. Dit help ook om dan saggies op die perineum te druk met een vinger - op die manier help jy haar om dit uit te kry. Die Duphalac sal help om die probleem op te los.

Reply to Sue

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.