Childhood Diseases

Question
Posted by: Marthie Grobbelaar | 2010-12-13

Q.

hardlywigheid by 3jarige

seuntjie 3en half jaar sukkel met hardlywigheid vanaf 3mnde
Verskillende pediaters besoek

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek neem aan dat jy al die gewone maatreels probeer het om jou seuntjie se probleem op te los insl.water drink, vrugte eet, vrugte sappe drink en elke dag growwe voedsel bv Weetbix en bruin brood ens eet.Ek is ook seker dat hy al een of ander van die lakseermiddels soos miskien Duphalac al gebruik het. Melding word hier gemaak dat hy al baie pediaters besoek het, maar is hy ooit deur 'n pediatriese gastroenteroloog ondersoek? Dit is uiters nodig want hy sukkel al vanaf 3 maande met hierdie hardlywigheid probleem.Ek raai aan dat hy 'n pediatriese gastroenteroloog moet raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.