Childhood Diseases

Question
Posted by: Jana | 2012-08-17

Q.

Hardlywigheid

Goeie more Prof, ons soek asb u raad! Ons dogtertjie van 14 maande sukkel geweldig met hardlywigheid vir die laaste paar maande. Ons het al alles probeer, bruin suiker in haar bottel, Laxette stropie, niks wil help nie. Sy huil vreeslik en sukkel om dit uitgedruk te kry. Meeste kere moet ons haar help. Ek wil nie elke dag n glyserine setpil insit nie. Sy eet baie gesond, pap in oggende, kookkos middae en saans, sy eet baie groente so sy kry iets van alles in wat sy moet. Sy eet gemiddeld 2 bakkies yogart en n 3-hoek wit kasie saans saam met haar kos. Sy drink 180ml melk soggens en 200ml saans, na middag ete kry sy roobostee met melk. Kan dit te veel suiwel wees?? Is daar enigsins iets anders wat ons kan probeer, sy is regtig in pyn as haar magie moet uitgaan. By voorbaat baie dankie vir u raad!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat dit die suiwel is wat jou dogter se hardlywigheid probleem veroorsaak.Probeer Novalac IT formule in plek van die gewone koeimelk.Hou op om vir haar enige ander suiwel te gee, veral geen kaas nie.Gebruik ook Duphalac Liquid 5ml een maal per dag vir 14 dae.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: JG | 2012-08-17

Jana, we have the same problem with our 15 month old boy. Tried everything and nothing seems to help. He also drinks and eats very well. I heard about Pegicol and Artilax and have asked the Paed what he''s opinion is around giving this to him! Good luck

Reply to JG

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.