Childhood Diseases

Question
Posted by: vlinder | 2010/11/23

Q.

Hardlywigheid

Baie dankie dokter, ek het Hirschprung''s Disease gaan google, en dit lyk of my dogtertjie heel moontlik dit kan hê .

Ek gaan nou vir 2 weke die Benefiber probeer en as ek sien dit is nogsteeds nie 100% nie sal ek na ''n gastroentroloog gaan.

Haar magie het ook nie gister gewerk nie, en sy het die Benefiber ingehad.

Kan dokter dalk enige gastroentroloog aanbeveel in Pretoria area? Ons bly in Centurion naby Unitas hospitaal, maar ek sal enige plek gaan (ons het ''n baie goeie medies, so kan privaat hospitaal wees).

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dankie vir hierdie inligting. Die beste sal wees om die gastrotenteroloog by die Pediatriese Afdeling van die Steve Biko Hopsitaal te probeer raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.