Childhood Diseases

Question
Posted by: Vlinder | 2010/11/22

Q.

Hardlywigheid

Goeie more dokter,

Ek wil net uitvind of ek vir my 27 maande oue dogtertjie kan Benefiber gee?

Sy sukkel al sedert geboorte met hardlywigheid en ek is regtig raadop! Niks werk nie! Ek het al Duphalac, Prune juice ens. vir haar gegee, sy eet baie vrugte en eet tot All Bran in die oggend, maar dit het nou op ''n punt gekom waar ek kan sien dat sy amper ''te bang'' is dat haar magie werk want dit is so hard en ongemaklik.

Haar juffrou het my aanbeveel om dit te gee, maar slegs 1 teelepel ''n dag. En ek moet sê  dit werk sover, maar die houer sê  dat mens nie vir kinders onder 6 moet gee nie.

Maar my kind het defnitief ''n probleem en ek is raadop!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Benefiber behoort veilig te wees, maar ek wil liewers eerstens 'n diagnose vir die spesifieke rede vir jou dogterjie se hardlywigheid wil he. Hierdie probleem kom al van haar geboorte voor. Sy het miskien 'n probleem met die laaste deel van haaar derm wat 'Hirschsprung's Disease' genoem word. Jy het al die gewone medisyne vir die behandeling van hardlywigheid in kinders gebruik sonder enige verbetering. Die beste sal wees om 'n pediatriese gastroenteroloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Susan Herholdt | 2011/07/11

Hi, can you get pregnant when you are steralise. Not just steralise, cut and steralise. Thank. Susan.

Reply to Susan Herholdt
Posted by: Susan Herholdt | 2011/07/11

Hi, can you get pregnant when you are steralise. Not just steralise, cut and steralise. Thank. Susan.

Reply to Susan Herholdt

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.