Childhood Diseases

Question
Posted by: bekommerde mamma | 2009/03/08

Q.

hardlywigheid

My dogtertjie is 2maande oud. sy drink isomil vandat sy 5weke oud is. sy is egter ongelooflik hardlywig en huil vreeslik baie as gevolg daarvan. ek het haar op isomil omdat sy slym op haar borsie gkry het terwyl sy op nan ha was en die dokter ht isomil aanbeveel. die slym het egter nie verbeter en sy spoeg verskriklik baie. ek ht rooibostee met bruinsuiker in probeer vir die magie sonder resultate. het dokter vir my raad asb?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja, jou baba se hardlywigheid probleem word deur die Isomil veroorsaak.Daar is geen bewys dat sy allergies is vir melk. Sy moet terug gaan op of die NAN HA of op gewone NAN1.Haar simptome wat hier beskryf word is die van 'n refluks probleem. Ek sal aan beveel dat sy weer deur haar pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.