Childhood Diseases

Question
Posted by: cathy | 2008-12-01

Q.

hardlywigheid

my baba is 2 mnde en drink Isomil ,hy is verskriklik hardlywig ,ek gee hom Duphalac stroop en wil weet of ek hom elke dag die stroop kan gee

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se hardlywigheid word deur die Isomil veroorsaak.Duphalac is baie veilig maar ek is nie gelukkig oor die feit dat jou baba van 2 maande hierdie middel gereeld moet neem nie. Hoekom is jou baba op Isomil? Is hy miskien allergies vir melk of het hy miskien 'n melk intoleransie?In beide gevalle is daar 'n spesiale formule beskikbaar.Skryf weer en gee asb meer inligting.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Lyle' s Mommy | 2009-04-15

My baby is almost three months old and bottle fed. His stool are green, he has eczema and gassy. Could there be an allegy to his formula?

Reply to Lyle&#39 s Mommy
Posted by: cathy | 2008-12-02

my baba was op Nan maar hy was ook baie hardlywig en baie onrustig nadat hy n bottel gedrink het ,die suster by die kliniek het Isomil aanbeveel hy hou baie van die melk en drink dit baie gretig

Reply to cathy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.