Childhood Diseases

Question
Posted by: Tiny | 2008/12/01

Q.

Hardlywigheid

My kleinkind van amper 5mde is nou op Nan was op borsvoeding, het na vele raad my skoondogter gevra om hom van die bors af te haal aangesien sy op redelike hoe dosis anti depressante was en dit vir my gelyk het of dit hom affekteer, hy was gedurig slaperig met ogies halfpad toe en wynig geluidjies en glimlagies van sy kant. Ek het hom vergelyk met my ander kleinkinders en was bekommerd. Hy drink maar tussen 125 en 150 ml op ' n slag en met moeite elke 4 uur, kan dit wees dat sy ma se medikasie so ' n uitwerking op hom het, kan sy hardlywigheid die gevolg wees van te min voeding . Het die naweek begin om vir hom Purity te gee, maar wat kan ek doen. Haar ma het vir hom ' n water ennema gegee (het nog nie daaran gehoor nie) maar dit was ook maar net vir ' n eenmalige verligting.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek moet met die laaste deel van jou vraag begin. Dit is UITERS GEVAARLIK om water enemas in babas te gebruik! Jou kleinkind se hardlywigheid word nou deur die NAN formule veroorsaak.Hierdie babatjie moet asb so gou soos moontlik deur 'n pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tiny | 2008/12/02

Sy ander ouma is deur die suster by die baba kliniek aangeraai om dit te doen, ek het net gesidder toe ek dit hoor, ek stem nie saam met haar manier van kind grootmaak nie, maar haar doen en late laat veel te wense na, hoe be-invloed jy ' n dogter teen haar ma, maar sal doen soos deur u aanbeveel

Reply to Tiny

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.