Childhood Diseases

Question
Posted by: Sonja | 2009/02/24

Q.

hardlywig

My 3 maande oue baba dogtertjie is baie hardlywig. Sy is op S26. My Gp het voorgesel ek sit haar op laxon en moet dit maar elke dag gebruik. Is dit reg so of is daar iets anders wat ek kan gebruik? Met haar 6 weke onder soek het ek dit aan haar pediater genoem en hy het nie n probleem daarmee nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek het 'n probleem met die gebruik van Laxon in so 'n jong babatjie. Dit is nodig om die oorsaak van jou baba se hardlywigheid te vind. Ek vermoed dat dit die formule is wat haar so hardlywg maak. Probeer liewers Lactogen1. Laat weet vir my of sy nie verbeter nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Annies | 2009/02/25

S26 het ' n redelike hoë  yster inhoud en dit kan soms hardlywigheid veroorsaak.

Reply to Annies
Posted by: Yvonne | 2009/02/24

ek het met my dogtertjie die selfde propleem gehad toe se iemand vir my n bietjie bruin suiker (1t) in rooibos tee (250ml) en dit het vir haar gehelp - so try dit, dit kan dam niks skade doen nie

Reply to Yvonne

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.