Childhood Diseases

Question
Posted by: Anon | 2012/08/17

Q.

Groen taai loop neusie

Dokter,
Goeienaand, ek wil graag weet, my dogtertjie van 2 jaar 6 maande het ''n gewone loopneusie gehad en ek sien vanoggend die neusie is nou groen taai " snotties" . Ek suig dit maar met die baby vac uit. Sy hoes so nou en dan, ek het gisteraand vir haar 2.5ml adco linctopent gegee. Ek wil net weet of ek rede tot bekommer het as " snotties"  groen is en wat moet ek doen?
Baie dankie en lekker aand
Anon

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie groen slym is net 'n teken van 'n onsteking soos 'n verkoue. Die veiligste behandeling is om 'n Sterimar neusspuit soggens en saans te gebruik om jou dogtertjie se neus weer oop te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.