Childhood Diseases

Question
Posted by: Heila | 2012/05/09

Q.

Groei pyne en omlope op kop

Hi
My 9 jarige seun kry groei pyne by die agterkant van sy bene hy kla heeldag dis seer en vanoggend weer toe hy wakker word se dit voel of hy nie kan loop nie net stil staan. Hoe kan ek hom help.

My 5 jarige seun het met n byplek gekom gese voel soos iets wat hom byt en die het gebrand en na n week lyk dit soos n omloop voor op sy kom. Help asb hoe kry ek dit weg.

Baie dankie
Heila

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat jou oudtse seun 'n probleem het met groeipyne. Hy is in die regte ouderdoms groep. Dit sal help om sy bene te vryf. Gewoonlik word Panado gebruik vir hierdie soort pyn.
Ek is nie seker oor jou 3 jarige se klagte. Dit is miskien as gevolg van 'n bysteek of 'n borslys wat hom gebyt het. Dit is no dig om sy dokter te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.