Childhood Diseases

Question
Posted by: Diani | 2010/07/14

Q.

Groei pyne

My 2 jarige seuntjie raak snags wakker en kla dat sy knieë  en onderbene seer is. Hy is ''n baie aktiewe kind. Is dit groeipyne? Watter medikasie of aanvullings kan ek gee om die pyn te voorkom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie is 'n bietjie jonk vir hierdie klagte maar sy simptome is die van groeipyne. Dit sal hom help om sy onderbene te vryf en vir hom Nurofen in die aand te gee,maar net wanneeer nodig.Met tyd sal sy klagtes van pyn in sy bene ophou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.