Childhood Diseases

Question
Posted by: elana stander | 2009/10/07

Q.

griseofulvin newe effekte

my 3jarige dogter het tinea infeksie op haar kop. Dit het na haar romp ook versprei en dermatoloog het verlede week griseofulvin voorgeskryf. Sy het jeukende uitslag op maag en rug die afgelope 2dae. Is daar enige ander behandeling vir die tineawat dr nou kan voorskryf .

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk wel dat jou dogter 'n allergiese veluitslag ontwikkel het as gevolg van die griseofulvin.Sy moet dadelik ophou om die griseofulvin te neem want die allergiese uitslag kan baie erg word. Daar is ander behandeling wat gebruik kan word vir tinea bv ketoconazole of itraconazole. Die beste sal wees om 'n dermatoloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.