Childhood Diseases

Question
Posted by: lee | 2011/06/23

Q.

Grinding teeth

Hallo Dokter,

My dogter is 3 en die afgelope 3 aande skuur sy haar tande verskriklik opmekaar terwyl sy slaap (net in die aand, nie tydens haar middagslapie nie). Sy is ook rusteloos terwyl sy slaap.

Wat kan die oorsaak hiervan wees en wat kan ek doen om te help?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie gewoonte kom baie dikwels voor. Die rede is gewoonlik nie maklik om te vind nie, maar in sekere gevalle is hierdie kinders redelik gespanne.Daar is ook geen behandeling wat veel help maar jy kan Aterax stroop 2.5ml elke aand net voor slaaptyd probeer.Die goeie nuus is dat byna al die kinders wat hulle tande kners hierdie gewoonte sal ontgroei waneer hulle 6 of 7 jaar oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.