Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2010/04/15

Q.

Griepinenting

Goeie dag en byvoorbaat dankie vir die hulp.

My dogtertjie word 22 April 2jaar oud. My vraag is of ek vir haar die griepinenting moet gee. Ek is baie bang daarvoor.
Sy het verlede jaar gesukkel met haar bors maar dit is nou baie beter vandat ek vir haar Zyrtec daagliks gee. (ek sukkel van kind af met Asma)Sy was hierdie jaar nog net een keer siek met farangitus. Sy het ''n paar keer hoe koors gehad maar nog nie antibiotika hoef te gedrink nie(sedert Januarie).

Weereens baie dankie.
Oja hoe voel u oor ''n berriglogen inspuiting eerder vir haar.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy is baie welkom.Daar is geen rede om Beriglobin vir jou dogtertjie te gee nie. Gebruik liewers Scotts Emulsion vir die winter maande en ook 'n probiotika soos bv Probiflora Childrens vir 10 dae elke maand oor die winter maande.
Dit is ook 'n goeie plan om haar die griepinenting te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.