Childhood Diseases

Question
Posted by: Elsa | 2012/04/19

Q.

Griep inspuiting

Doc, kan ek my 10 maande oue dogtertjie neem vir die griep instpuiting? Sy begin by n dagskooltjie volgende maand. Sal dit help om te verhoed dat sy griep opdoen in die winter? Sy is tans op Creche guard multivitamin, 1ml daagliks.
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal beslis help indien jou baba dogtertjie die griepinspuiting kry. Dit is veral die geval omdat sy 'n dag skool bywoon.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ciska | 2012/04/20

Ek het verlede jaar op 6 maande vir my seuntjie gegee, net ''n halwe dosis, en dit het beslis gehelp. Ek doen dieselfde hierdie jaar.

Reply to Ciska

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.