Childhood Diseases

Question
Posted by: bekommerd | 2010/06/28

Q.

g''n periods vir 1 jaar

Hello Dokter,

Ek het die Depo Provera laas jaar Junie gelos vanaf ek dit vir 5 jaar sonder skip gebruik het. Dis al amper einde Junie en ek het nog nie my periods gekry nie - al hoewel het ek vir 1 dag iets bruins gesien afkom, maar nie weer nie. Ek wil weet of dit normaal is dat dit so lank vat? En dan het ek laas week opgelet my maag is groter en dat ek bewegings voel dis amper soos wanneer n baba beweeg, wat kan dit wees - is ek dalk swanger? Maar ek het geen tekens wat lei na swangerskap toe nie (geen naarheid, geen ongewone eetlus nie ens.)
Ek is regtig baie bekommerd en wil weet wat aangaan.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek wil jou baie graag help maar jou vraag is bedoel vir ons Gynaedoc op Helath 24. Skryf gerus aan haar met hierdie vraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Bekommerd | 2010/06/29

Dankie Dokter - ek sal beslis die Gynaedoc vra.

Reply to Bekommerd

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.