Childhood Diseases

Question
Posted by: christr | 2010/05/23

Q.

gewig en reflux

Naand dr, my seuntjie is 16 maande en weeg 10.5kg, hy is 80cm lank. Sy geboorte gewig was 2.9kg. Is dit ok, sy pediater is gelukkig? Hy het ook baie erg reflux en gooi elke derde dag op al drink hy nexiam 10mg daagliks, dit bekommer my baie? Ek sal dr se opinie wardeer oor hierdie kwessie. Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie.Jou seuntjie se lengte en gewig is baie goed en val presies op die gemiddeld vir 'n seuntjie van 16 maande.Hou aan met die Nexium behandeling vir sy refluks en vra vir sy pediater om ook Motilium [domperidone] voor te skryf aangesien sy refluks simptome nog redelik erg pla.Daar is baie kinders wat langer as gewoonlik neem om hulle refluks simptome te ontgroei.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.