Childhood Diseases

Question
Posted by: Theuns Hanekom | 2012/07/19

Q.

Gewig en lengte

My dogtertjie is op 28 weke gebore met gewig van 970gram. Sy is nou 21 maande oud, weeg 11kg en is 80cm lank. Is haar gewig en lengte normaal of is sy ondergewig en te kort. Sy eet heeltemal goed en sy kry daagliks BioStrath en Zinplexas vitamien aanvullings.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie het uitstekend goed gevorder en beide haar lengte en gewig is presies op die gemiddeld vir haar ouderdom van 21 maande! Dit is byna ongelooflik om te glo aangesien sy 12 weke vroeg gebore is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.