Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerd HK | 2012/09/28

Q.

GEWIG

My baba seuntjie is 16maande en weeg 10.5kg toe hy 14maande was het hy dieselfde gewig getoon hy het atopiese ekseem maar kry behandeling daarvoor en vorder goed wat sy vel betref ek het ''n volledige bloedtoets laat doen en alles is in orde net alergies vir eierwit hy drink huidiglik First Growth Parmalat, fisies is hy baie aktief sing graag spreek woorde uit en loop sterk.Ek will graag weet hoekom sy gewig dan dieselfde bly en sy eetgewoontes is tog gesond dat hy nie gewig bysit nie. Kan u my asseblief help.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie se gewig is presies op die gemiddeld vir sy ouderdom. Dus is daar geen rede vir enige kommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Susan | 2012/09/30

My kleindogter is nou 4jr haar bene van onder die knie bly blou,dit raak nie beter sy was in die hospitaal waar die pediater gese het dis niks,maar ek is bekommerd hoekom raak dit nie beter,haar ma was al aangegee vir kindermishandel,waar dit neg was.die kind sal nie rokkies kan dra want dit lyk lelik.Sal graag julle opinie wil hoor as julle foto''s soek laat weet dan stuur ek vir julle
Baie dankie
Susan

Reply to Susan

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.