Childhood Diseases

Question
Posted by: Elr | 2009/01/29

Q.

Gewig

My dogtertjie van 1 jaar het 3.6kg met geboorte geweeg en weeg nou so 9 kg - volgens die kliniek is dit rede tot kommer. Het u enige raad vir my? Sy eet soggens haar pap - middag haar kook kos - kry weer later ' n snack en saans weer pap of wat ons eet. Sy drink nog so 500ml melk per dag en ' n klein botteltjie tee.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is net effens onder die gemiddeld vir haar ouderdom. Sy eet goed en haar dieet is ook goed. Daar is geen rede vir kommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.