Childhood Diseases

Question
Posted by: Anonymous | 2009/04/28

Q.

Gevaar tekens na n val

Goeie dag

Wat is die gevaar tekens waarvoor ' n mens moet uitkyk nadat jou kleinding geval het. My seuntjie van 15mnde het gister geval en baie hard sy koppie sestamp. Hy het dadelik opgegooi, maar ek vermoed dit was van skrik.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Opgooi is een van die tekens van gevaar en ook lomerigheid, wil nie eet nie en stuipe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: mommy | 2009/04/28

Ek dink dr sal beste kan antwoord, maar sover ek weet is dit belangrik om te kyk of beide sy pupille dieselfde reageer (bv nouer word) wanneer jy ' n helder lig soos flits daarin skyn...Hy moet ook nie oormatig lomerig wees nie, braking, oormatige swelling....Ek weet mens is bleikbaar veronderstel om hom nie dadelik te laat slaap nie, ingeval iets fout is....Stekte! Gelukkig is hul skedeltjies nog sag! Myne is 17 maande oud en dis nag, want hy' t die klimraam ontdek!!!!En boetie van 5jr moedig als aan!!!!

Reply to mommy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.