Childhood Diseases

Question
Posted by: Jeanette Beukes | 2009-09-03

Q.

Geswelde kliere

My seuntjie van 2 en ' n half jaar het geringe verkoue en sinus simptome die laaste twee weke, maar geensins koors nie. Hy het wel ' n baie slegte eetlus en het gister gekla dat sy nekkie seer is. By nadere ondersoek het ons ' n koeë lronde klier agter in sy nek ontdek wat hy se is baie seer as ' n mens daaraan raak? Kan dit ' n reaksie wees op die verkoue of sinus of is daar meer rede tot kommer? Die klier sit nie langs die kant van die nek soos gewoonlik nie, maar agter in die nek? Het u dalk raad oor wat dit moontlik mag veroorsaak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort swelsel van hierdie spesifieke klier kom baie dikwels voor onder kinders van die ouderdom. Dit is gewoonlik as gevolg van 'n vorige ontsteking van sy ore of neus of kopvel.Daar is geen rede vir enige kommer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Jessica | 2009-10-24

My seuntjie van 4 jaar het 2 kliere weerskante wat uitstaan in sy lieste hy is glad nie siek nie en kla geensins dat dit seer is nie is dit normaal?

Reply to Jessica
Posted by: Jessica | 2009-10-24

My seuntjie van 4 jaar het 2 kliere weerskante wat uitstaan in sy lieste hy is glad nie siek nie en kla geensins dat dit seer is nie is dit normaal?

Reply to Jessica

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.