Childhood Diseases

Question
Posted by: C | 2008/12/02

Q.

Geswelde kliere

My 2 jarige dogtertjie se mangels en adenois is 3 maande gelede verwyder. Ek voel egter nog steeds ' n klier laag in die sykant van haar nek en een agter in haar nek hoog in die haarlyn. Is dit normaal en hoe lank kan dit neem om op te klaar. Andersins is sy baie gesond en was nog nie wees siek nie sedert die operasie nie.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie kliere kom baie dikwels voor veral na herhaalde mangel ontstekings. Soos jy self se, is jou dogtertjie baie gesond.Hierdie effens vergrote kliere sal tot nog 'n jaar neem om op te klaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.