Childhood Diseases

Question
Posted by: lizel | 2009/09/07

Q.

geswelde groottoon

kind is 2 jaar.groot toon skielik geswel ,rooi,en,warm.geen koors of beserings.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is 'n hele paar moontlike rede vir jou seuntjie se geswelde groottoon. Indien hy sy toon miskien beseer het, is dit moontlik dat sy toon gebreek is. Ander moontlikhede is 'n abses van sy toon of miskien 'n doring of insekte byt of steek wat hierdie swelsel veroorsaak het.In elk genval is dit nodig om sy pediater raad te pleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Christelle | 2009/09/08

My suster se dogtertjie het dieselfde gehad - spinnekop byt. Smeer Bactroban aan driemaal per dag. As die simptome nie binne 48uur beter is nie is dit beter om jou kind apteek of dokter toe te neem. Sterkte! :)

Reply to Christelle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.