Childhood Diseases

Question
Posted by: Mia | 2012/01/15

Q.

Geelsug in baba

My dogterjie is nou net so oor 3 weke oud. 9 dae na haar geboorte is sy opgeneem vir fotosintese weens geelsug. (haar bloed is positief en myne negatief) Sy het 24 uur onder die blouligte gele en daarna was ''n billie telling af met 60 en haar pediater het gese hy is baie baie gelukkig met alles en dat die telling af is, en dan ons kan huistoe gaan sonder om oor enige iets te bekommer. Wel ''n week daarna het ek bietjie begin bekommerd raak want sy was nog steeds geel veral die wit van haar oe. Ek het ''n ander pediater ge -|- ak vir ''n opinie waarop sy gese het sy beveel nog ''n toets aan omrede dit dalk ''prolongend jaundice'' kan wees. Wel toe ek my dogtertjie se pediater -|- ak met die nuus het hy dit half afgelag en gese hy was gelukkig met haar telling met ontslag en dis baie normaal dat sy nog so geel gaan wees - dit gaan so wees vir ''n paar weke. Wel soos ek genoem het, die kind is nog geel amper 4 weke later, en ek raak bietjie benoud, want baie mense wat haar sien kommentaar oor die geel. Let wel, sy drink baie goed, raak wakker vir haar voedings, haar stoelgang normaal. Wat is u opinie - moet ek maar weer laat sy gaan vir billietoets? Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag en is baie goed gestel. Dit is belangrik om te weet wat jou baba se bilirubin vlak tans is alhoewel ek seker is dat jou baba se geelsig 'fisiologies' is en is nie gevaarlik op hierdie stadium.Gewoonlik kom hierdie 'prolonged jaundice' voor as gevolg van borsvoeding en geen behandeling is nodig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2015/05/19

Ek wil weet my kleinkind is prematuur baba het geelsug en drink moedersmelk en blikmelk glo naaste aan moedersmelk. hy braak nou kort kort is dat asgevolg van die melk

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/11/27

Kan jou baba melk drink as by geelsus her

Reply to Anonymous
Posted by: Kaylene van Schalkwyk | 2013/12/07

Ek is op die oomblik 24 weke swanger. Ek is bekommerd dat my baba ook geelsug sal op doen na geboorte of dit al reeds het. My skoonmense se dat ek nie moet geel kos soos bv.lemoene lemoensap ens. eet of drink nie dan sal die baba gesond bore. Is dit waar?

Reply to Kaylene van Schalkwyk

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.