Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2009/11/20

Q.

Geel uitloopsels in ogies, 2 vrae asb.

Goeiedag Dokter,

My dogtertjie, 16 maande sukkel tans met verkou (U het so paar antwoorde gelede aanbeveel dat ek slegs acc 200, panado en salex gebruik).
Sy sukkel steeds - vir hoe lank kan mens die acc 200 gebruik? Wat kan ek daarna gebruik om die verkoue op te klaar - want dit raak net al hoe erger.

Dan - van gister af is daar sulke geel taai goed wat uit haar binnehoeke vd ogies uitkom, en vanoggend sit haar ogies op mekaar vas van die taaiheid - die kleur is donkerder.
Wat kan dit wees en hoe moet ek dit behandel?

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dis nou tyd om die dokter te raadpleeg aangesien daar geen verbetering is op die gewone veiligege behandelings vir verkoues.Nou het jou dogtertjie boonop 'n oog onsteking.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lynne | 2009/11/20

Ps: Sy sny tans oorgatnde ook - het dit ook ' n invloed?

Reply to Lynne

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.