Childhood Diseases

Question
Posted by: Lucinda | 2009-03-09

Q.

Gedaan

My dogtertjie slaap nie, ek het hulp nodig. Sy is nou amper 8 maande oud en tot en met omtrent 6 maande het sy baie goed geslaap. Maar toe nie meer nie. Sy word gereeld wakker en is baie woelig en huilerig. In die laaste 2 weke is sy wel met die volgende gediagnoseer...... Urienweg inveksie, fecal impaction, maasels. Sy het ook ' n slegte hoes en loop neus. Dit was wel vas gestel dat haar urien inveksie nie op geklaar het na ' n week op orelox nie en is nou tans op ' n ander antibotika. Haar maag spoel ook tans baie. Vandat sy die medikasie vir die impaksie gekry het.
Ek is moedeloos en moeg. My kind is siek en slaap nie.
Help asseblief want ek weet nie meer wat om te doen nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat hier dringend nodig is is 'n vaste diagnose van jou baba se probleem. Indien sy wel nog 'n UTI het moet dit met die regte antibiotika behandel word. Orelox was nie die regte antibiotika vir UTI nie. Haar fekale impaksie moet behandel word want dit maak haar baie ongemaklik. Gebruik Salex neusdruppels soggens en saans om haar neus oop te maak. Sy moet ook 'n probiotika soos Reuteri baba druppels 1ml per dag vir 10 dae gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.