Childhood Diseases

Question
Posted by: Claire | 2011/02/03

Q.

Geboortemerkie

Hallo Dok,

My tien maande oue seuntjie het ''n merkie op sy een ooglid. Ons " GP"  het gesê  dis ''n geboortemerk en behoort self weg te gaan, ons moet net dophou dat dit hom nie pla of sy sig begin beinvloed nie.

Dit kom nou vir my voor die merkie word oor die maande groter. Na watter tipe dokter/spesialis sal ek hom neem om hierna te kyk. Ek weet nie of hy bv ''n oogspesialis of velspesialis ens moet sien nie. Dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is waar dat hierdie soort geboorte merkies gewoonlik vansefld verdwyn maar sekere merkies het miskien aandag nodig. Dit is gewoonlik nodig om 'n spesialis te raadpleeg wanneer 'n merkie op die ooglid is en veral indien dit grooter begin word.Die beste sal wees om 'n oogspesialis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Claire | 2011/02/03

Dankie vir die raad, Aims. Ek gaan definitief so maak. Dit is nie op die oomblik ''n probleem nie maar ek is bang dat dit met tyd net al hoe groter sal word. Weereens dankie!

Reply to Claire
Posted by: Aims | 2011/02/03

Jy moet na ''n " dermatologist / dermaloog"  toe gaan. Ek het juis my dogtertjie van 1 jaar gevat. Die dokter het ook gese dis ''n geboorte merk, maar dit het ook groter geword, hulle het uitgevind dis ''n plat moesie. Die dermaloog vat ''n scan, en volgens die struktuur van die geboorte merk kan hul vastel wat dit is. Dis regtig die moeite werd. Hulle gaan my dogtertjie se merk by 5 jaar oud verwyder want dis nie gevaarlik nie en dis op haar beentjie en ek''s maar net bang sy gaan gespot word.
Sterkte
Aims

Reply to Aims

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.