Childhood Diseases

Question
Posted by: Mickey | 2012/05/23

Q.

Geboorte gewig 880g

My baba is prematuur gebore en het 880g geweeg by geboorte. Hy is nou 6 maande oud en weeg 5.6kg is dit nog reg of is hy onder gewig?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde gewig vir 'n baba van 6 maande is 7.8kg. Jou baba is seker baie vroeg gebore an dus is dit byna ontmoontlik dat hy hierdie gewig nou al sou bereik het.Tot dusver het jou babatjie besonder goed gevorder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mickey | 2012/05/24

Baie dankie vir die terugvoer. Hy is op 30 weke gebore maar baie sterk van die begin af. Ek was net bekommerd oor sy gewig want hy drink nogsteeds net 125ml op ''n slag en dit is gelykstaande aan ''n 2 maande oue baba.

Reply to Mickey

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.