Childhood Diseases

Question
Posted by: Jan | 2009/03/17

Q.

Geblokte neusie

Hi daar

enige iemand,Ons baba is nou 6 maande,sy is gesond maar het nou onglangs n blokte neusie ontwikkel en dit word net erger,
ek kan sien dit verstreer haar...

as sy in die aande gaan slaap is dit so toe dat dit klink of sy nie deur haar neusie kan asem haal nie..

dis nou n paar nagte sonder slaap want hoe kan ek slaap as my dogtertjie nie kan slaap nie...

ek het n humidifire en het al goed gebruik vir die ding ,ons het al
allerander neus sproei probeer... nou die dag het ek gelees van iemand wat praat van nose frida....ek gaan vandag van dit koop.

as iemand regtig ander raad het ,asb help .

Dankie

jAN

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Is hierdie vraag aan die pediater gerig? Moet asb nie allerhande middels probeer om jou baba se neus oop te maak nie. Gebruik net Salex neusdruppels soggens en saans. Indien daar geen verbetering na 10 dae plaasvind nie moet sy deur 'n pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.