Childhood Diseases

Question
Posted by: mariana | 2013/02/19

Q.

gebarste dunderm

My dogtertjie van elf jaar is oorlede na sy 15 dae in die hospitaal was. Hulle se syt ''n maag seer gehad in die heel bo kant van die dunderm wat gebars het. Sy het NOOIT ge kla van pyn nie? Hoe is dit moontlik dat hulle dit miss gekyk het, sy was in 3 verskullende privaat hospitale. Sy was in ''n semie koma gewees toe ons haar wakker maak die oggend en haar suiker was 1.4. Ek sukkel om te verstaan hoe hulle dit nie raak gesien het nie? Kan jy my dalk se of daar ''n rede is hoekom hulle niks fout kon kry nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is beslis 'n baie, baie hartseer storie. Dit is nodig om die dokter wat jou oorlede dogter behandel het te vra om jou in te lig wat presies die diagnose was wat gelei het tot jou dogter se skielike dood op so 'n jong ouderdom. Indien dit wel as gevolg van 'n gebarste duodenale ulkus was,is dit moeilik om te verstaan hoekom die diagnose nie vroeer gemaak is nie. Veral na so 'n lang tyd in die hospitaal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.