Childhood Diseases

Question
Posted by: Zee01 | 2009/09/25

Q.

Gaviscon

More dokter!

Dokter het my so rukkie terug aanbeveel om vir my 16 maande rustelose slapertjie 2,5 ml gaviscon te gee.
Aan die begin het dit baie goed gehelp, maar toe begin sy weer sleg slaap!
Ek is in my eerste trimester van swangerskap, so is erg moeg, wat daartoe lui dat as sy wakker word in die aand my man moet opstaan vir haar.
Hy was woensdag so moeg, en ek het laat gewerk, toe gee hy sommer vir haar 4 ml....
Sy het toe weer deur geslaap... gisteraand het ek weer vir haar 2,5 gegee, en sy was weer baie onrustig...
Wat is die maksimum dosis wat ons vir haar kan gee sonder enige newe effekte???

BAIE BAIE BAIE DANKIE!!!

Lekker dag!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Tot 5ml een keer per dag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.