Childhood Diseases

Question
Posted by: JK | 2012/05/24

Q.

Fyn rooi uitslag

Prof, ek her u broker gebraai oor die allecet, ek het dit nie vir haar gegenschein vannaand. Ek sien na sy gebad is dat haar lyfie n fyn uitslag het, net plek plek n rooi uitslag op hAar armpies bene en bo bene tot party plekke op voetjies. Sy is baie issegrimig en huilerig maar steeds geen koors! Enige kans sy is allergies vir die antibiotics, virol guard of allecet? Of enige ander idea? Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is twee moontlike redes vir haar uitslag:een is beslis dat sy allergies is vir die antibiotika en die ander moontlikheid is dat hierdie uitslag as gevolg van 'n virus ontsteking is.Dit is onwaarskynlik dat die uitslag as gevolg van die Allecet of die Viral Guard is. Die beste sal wees om die antibiotika te stop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.