Childhood Diseases

Question
Posted by: cathy | 2008/10/28

Q.

formules

my baba is een maand oud en drink Nan 1 my probleem is die baba is verskriklik hardlywig en steun en kreun die hele nag deur
kan u asb aanbeveel watter melk ek hom kan gee of n ander oplossing
baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Probeer of Lactogen1 of Novalac IT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: charmaine | 2008/10/28

Middag

My seuntjie het die selfde probleem gehad met nan 1, dank sy vir nan perlargon.

Die Pead het vir my gese dat ek dit vir ' n maand of 2 kan gebruik.

Die rede vir die hardlywigheid is dat die dermkanaal nog nie goed ontwikkel is nie en dus is die perlargon beter.

Hoop dit help

Reply to charmaine
Posted by: charmaine | 2008/10/28

Middag

Ek weet nie of jy al van nan perlargon gehoor het nie maar jy kan dit gerus gebruik.

My seuntjie het dit vir ' n maand gebruik en alles het baie beter gegaan.

Die pead het vir my gese party keer is die babas se dermkanaal nie altyd gerat vir sulke sterk formules nie.

Hoop dit help jou.

Reply to charmaine

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.