Childhood Diseases

Question
Posted by: Vicky | 2009-01-16

Q.

Formule vir 1 jaar

Ek het my 1 jarige op Infacare Soya melk gehad oor sy magie nie van kleintyd af reg was nie en hy het koliek gehad. Ek het hom ' n maand terug op gewone melk gehad maar weer afgehaal oor sy magie heeltyd gewerk het en die melk was te sterk vir sy magie. Ek het hom weer terug op soya melk. (Infacare Soya melk Nr 2) Nou wil ek weet of ek hom moet hou op soya melk of watter soort Formule moet ek hom sit asb

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou hom liewers op die Infacare Soja 2 totdat hy 15 maande oud is en daarna kan hy oorslaan na die gewone soja melk in kartone wat in die meeste winkels beskikbaar is.Hy moet ekstra kalsium gebruik. Praat met jou apteker.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.