Childhood Diseases

Question
Posted by: Jana | 2013/02/04

Q.

Formule melk vs beesmelk

My baba is nou so ongeveer 14 maande. Sy drink Lacgoten stage 3 melk. Ek gee vir haar nou beesmelk ook deur die dag. Sy drink ongeveer 3 - 4 bottels melk, waarvan 2 beesmelk is. Kan ek haar heeltemal oorsit op beesmelk? Sy is nie allergies vir melk nie. Sy is nie ''n baie groot eter nie, so ek het die heeltyd gedink die formule melk het baie vitamienes in wat sy mis as sy nie wil eet nie. Wat stel dr voor?
Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gewone volroom beesmelk bevat vitamien A en D maar min ander vitamiene. Die beste sal wees om aan te hou om die Lactogen 3 of Nido twee keer per dag te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: monica | 2013/05/24

goei dag dr my dogtertjie is nou 6jr oud en is op dinsdag vas gestel dat sy allergies is vir melk ek was weer na die dr se spreuk kammer toe om meer iut te vint en daar was vir my ge se sy mag glat nie melk selfs nie eers soja of bok melk kry nie kan dr my asb se wat kan ek dan nou wel gebryk vir my pragtige dogtertjie sy was baie lief vir kaas en roomys asb dr eenige raad sal wadeur word baie dankie dr

Reply to monica

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.