Childhood Diseases

Question
Posted by: Linda | 2009/02/20

Q.

formule melk

My kleindogter is op S26 sy is amper 3 maande oud. Sy drink 125ml water en 5 skoppies melk elke 4 ure. Volgens die formule op die blik moet sy al meer drink, maar wanneer ons haar melk aanpas is dit asof sy opbring. Dit gebeur nie met die 125ml nie. Sy slaap goed het nie n bietjie koliek in die aande. Enige voorstelle?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede vir enige kommer. Ek neem aan dat sy gereeld gewig optel en goed vorder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mini mouse | 2009/02/23

Hallo Linda

Moet asb nie kommer nie. My seuntjie word Woensdag 7 maande oud en hy drink nou eers 250ml. Goed en wel op daardie stadium het hy vaste kossies ook tussenin geeë t. Hy is nou voltyds op sy formule - weier om te eet as gevolg van tande kry. Moet jou asb nie steur aan die blik se hoeveelhede nie. Soos die pediater gesê  het - solank sy gewig optel is als reg. Moet haar nie forseer om meer en meer melk te drink nie. Jy sal wel sien as die hoeveelheid wat sy drink nie meer genoeg is nie.

Groete

Reply to Mini mouse

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.