Childhood Diseases

Question
Posted by: Lize | 2009/01/12

Q.

Formule

Ek het die vorige e-pos oor my baba se hardlywigheid geskryf. Nog een probleem waaroor ek wonder is dat sy nou 5 maande oud en ek glo sy moet meer melk drink as wat sy doen. Ek maak vir haar 150ml bottels aan en sy drink dit nie eers op nie. Sy drink so 4 tot 5 bottels per dag en partykeer los sy omtrent 60ml melk oor. Sy het die Isomil beter gedrink maar nou met die Nan LF is dit asof sy nie daarvan hou nie. Soos ek ook gese het, sy eet pap in die oggend (so 70ml melk gemeng met pap), ' n klein vrugte purity in die middag en in die aand ' n middelslag purity (tomato& chicken of beef& veg). Ek gee nou maar kos, want sy wil nie meer drink nie. Is dit baie sleg vir haar as sy meer eet as drink?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Op 5 maande is dit nodig dat jou baba haar melk moet drink.Daar bestaan geen twyfel dat sy op hierdie stadium te min melk drink. Deel van die probleem is dat sy nie van die NAN LF formule hou nie.Probeer S26 LF en sien of sy dit beter drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.