Childhood Diseases

Question
Posted by: Susan | 2011/07/01

Q.

Floutes

My dogter is 16 en so 2 jaar terug vir die eerste keer flou geword toe sy van die toilet af opgestaan het. Sy word tans behandel met ''n " nerve tonic"  aangesien sy ''n gestreste kind van nature is. Daar is wel opgetel dat haar dunderm irritasie toon. Kan die feit dat sy flou word iets te make het maar spysverteringstelsel of kan dit dui op tipe epilepsie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogter se probleem is nie die van epilepsie nie. Ek vermoed dat haar diagnose die van 'vaso-vagal' episodes is. Hieride is gewoonlik 'n tydelike probleem en kom voor veral onder jong kinders wat gestres is. Dit het niks te doen met haar spysveteringsstelsel nie.Dit is belangrik dat haar dokter haar bloedtelling toets net om seker te maak dat sy nie 'n yster tekort het nie. Dit is ook nodig om haar bloedsuiker te toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.