Childhood Diseases

Question
Posted by: Kinnie | 2009/04/29

Q.

Ferrimed

My seuntjie van 18 maande is deur ons pediater op Ferrimed ysteraanvulling vir 3 maande geplaas. Bloedtoetse het gewys hy het ' n ystertekort, maar al sy ander bloedtellings was normaal. Hy was baie bleek en het donkerkringe onder sy oe gehad. Met die Ferrimed het sy kleur baie verbeter, maar die donkerkringe onder die oe is nog daar, maar lyk darem beter. Hy is nou op die laaste bottel Ferrimed. Wat moet ek nou maak? Kan ek maar nog aangaan daarmee omdat dit so ' n positiewe uitwerking op hom het of moet ek dit eers stop?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Alles hang af van sy volgende bloedtelling. Indien dit normaal is sal dit nie nodig wees om aan te hou om die Ferrimed te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.