Childhood Diseases

Question
Posted by: Louise | 2009/09/01

Q.

Eye Q

Baie dankie vir die raad oor melk.

Ek wil net weet wat u mening is in verband met visolie-aanvullings soos Eye Q. Ek kan onthou dat my ouers vir ons as kinders visoliepille gegee het. Dit was nog ' n Canyon produk. Ek het gelees van Eye Q. Ek neem aan dit is min of meer dieselfde ding. My dogtertjie is 16maande oud. REdelik gesond. Is dit nodig om vir haar so ' n aanvulling te gee?

WEereens baie dankie vir al die raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Eye Q is veral ryk in Omega 3 en is 'n baie goeie en veilige aanvulling vir kleuters en jong kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.