Childhood Diseases

Question
Posted by: anita | 2011/03/24

Q.

erge maagpyn

Het al vroeer geskryf oor ons seun 9j oud wat erge maagpyn het en wat baie mangel en oor ontstekings kry. Uiteindelik is daar deur middel van die CT scan, bevind dat hy n optruksie in sy dun derm het. Hy gaan eersdaags vir n barium toets, dan sal hulle seker se wat hulle verder gaan doen. Hy kla baie oor n brandpyn in sy maag wat dan opstoot na sy keel, het dan baie, baie seer. Hy was behandel vir suur, maar nou na die uitslag, het die gal dalk oorgeneem. Hoe kry ons daai balans weer terug. Het gevra of hulle sy medekasie kan verander, maar niks gekry nie. Hy eet alreeds baie sleg en baie min, baie kosse is al uitgesny. Hy bly die brand gevoel he, en is al raadop om dit te kan reg stel.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om jou seun intussen met 'n medisyne soos Nexiam of Losec te behandel om sy maagsuur te verminder.Dit is die HCL suur in sy maag wat hierdie brandpyn veroorsaak.Was jy al in kontak met Dr Andre van Wyk vir die nodige raad oor die telefoon?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.