Childhood Diseases

Question
Posted by: janet | 2011/06/04

Q.

epelepsi / koorstype

Hi
My dogtertjie is nou 2 jaar oud en sy het al 2 keer stype gekry die 1 keer was dit koors stuipe en 2 keer het sy stuipe gekry en haar koors was maar net 38c hoe weet ek as dit stuipe of epelepsi is want daar kom baie epelepsi aan my man se kant voor. Hoe weet ek as dit epelepsi of koorstype is, hoe kan ek dit hanteer as dit epelepsi is ons het ook nie medies om toetse tedoen nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag veral omdat daar so 'n sterk familiegeskiedenis van epilepsie is.Dit is baie verskynlik dat jou dogter se stuipe as gevolg van korsstuipe is, maar dit is nog nodig om 'n EEG toets te doen om seker te maak dat die diagnose reg is. Die beste sal wees om 'n staats hospitaal met 'n pediatrie afdeling by te woon waar die EEG toets gedoen kan word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.